
In the News
Polisie bekyk foto van ‘bendeleier’ in polisiebakkie
Die Wes-Kaapse polisie het onmiddelik met ‘n interne ondersoek begin nadat ‘n vermeende bendeleier van Kleinvlei in ‘n voertuig van die teenbende-eenheid Woensdag die ronde op sosiale media gedoen het. Lees meer https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/polisie-bekyk-foto-van-bendeleier-in-polisiebakkie-20221208