
DNS-toetse: ‘Cele mislei die land’
Bheki Cele, polisieminister, beloof dat die agterstand met die verwerking van DNS-toetse teen einde Januarie uitgewis sal wees, maar drukgroepe en nieregeringsorganisasie vertrou nie sy syfers nie. Lees meer https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/politiek/dns-toetse-cele-mislei-die-land-20221119