
In the News
Dis-Chem se brief ‘verdeel’- Mshaba
Ook Herman Mashaba is nie beïndruk met Dis-Chem se brief aan werkers wat lui dat ‘n moratorium op die aanstellings van wit kanidate geplaas word nie. Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/dis-chem-se-brief-verdeel-mashaba/