
Maroela Media: Polisiehoës op grondvlak nie antwoord vir misdaad
Die polisie se plan om hooggeplaaste offisiere op grondvlak in te span om misdaad in die land beter te bestry, is dalk nie so briljant as wat die polisieminister wil glo nie. Polisiehoës op grondvlak nie antwoord vir misdaad