
In the News
Maroela Media: 11-jarige verkrag, vermoor weens DNS-agterstand
n Verkragtingsverdagte wat vrygelaat is weens vetragings in DNS-toets by die polisie in Nasionale Forensiesse Wetenskaplaboratorium (NFSL) het ‘n 11-jarige kind nege maande later verkrag en vermoor. 11-jarige verkrag, vermoor weens DNS-agterstand