
In the News
Vemoorde landdroste en vermiste dossiere skets ‘n grimmige prentjie van ‘n wanfunksionerende regstelsel in SA-Action Society
Bo en behalwe nog een van Action Society se dossiere wat vermis word, moet landdroste nou in vrees vir hul lewe leef omdat die Suid-Afrikaanse regstelsel aan skerwe is. Lees meer: https://afrinuus.com/2022/09/vermoorde-landdroste-en-vermiste-dossiere-skets-n-grimmige-prentjie-van-n-wanfunksionerende-regstelsel-in-sa-action-society/