
In the News
ONDERSOEK NA SENIOR POLISIELEDE, MOET OOK SITOLE EN MBALULA INSLUIT, MEEN ACTION SOCIETY
Die burgerregtegroep, Action Society, verwelkom die inhegtenisneming van die voormalige polisiekommissaris, Kgomotso Phalane, en ander senior offisiere in verband met ‘n aankoopskandaal van nagenoeg R54-miljoen. Lees meer: https://www.pretoriafm.co.za/ondersoek-na-senior-polisielede-moet-ook-sitole-en-mbalula-insluit-meen-action-society/