
In the News
Opposisiepartye: SA nie ’n veilige plek vir vroue en kinders
Die jongste misdaadstatistieke bewys dat Suid-Afrika ‘n grusame oorlogsone geword het vir vroue en kinders wat daagliks verkrag, vermoor en vermink word in die land. Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/misdaad/opposisiepartye-sa-nie-n-veilige-plek-vir-vroue-en-kinders-20220819