OORSIG | Cele oor Cameron: ‘Hy is nie net ‘n gewone lid van publiek’
Die minister in die veiligheidsgroepering het Dinsdag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord oor verskeie misdaadkwassies. Lees meer:
Die minister in die veiligheidsgroepering het Dinsdag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord oor verskeie misdaadkwassies. Lees meer:
‘n Inwoner van Kameeldrift-Wes in Pretoria het verbete terugbaklei toe hy Sondag deur drie gewapende mans op sy kleinhoewe oorval
“Ek wou hulle weghou van die huis en my gesin.” Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/pa-dink-net-aan-gesin-tydens-hoewe-aanval/
Action Society acts in the interest of the public through active advocacy for policy change. We work within the community to fight for a reformed justice system, holding government accountable for failing to protect South African citizens.
At Action Society, we often see delays in the justice system. What do you think? Have you experienced this too?