‘Ministers geniet meer voordele onder Ramaphosa as Zuma’

Pres. Cyril Ramaphosa het nie net stilletjies die ministeriële handboek in April vanjaar gewysig sodat sy kabinet nie hoef te betaal vir hul krag en water by hulle ampswonings nie. Hy het ook die aantal ondersteuningspersoneel wat in die private kantore van ministers in diens mag wees, van 11 tot 15 lede vermeerder.

Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/politiek/ministers-geniet-meer-voordele-onder-ramaphosa-as-zuma-20221016

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.