‘Hou op lieg Cele en Sisulu’

Dit is nie duidelik in watter Suid-Afrika minister Lindiwe Sisulu woon nie, maar in die Suid-Afrika waarin die res van ons woon word daar drie mense elke uur en 71 mense word elke dag vermoor.

Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/hou-op-lieg-cele-en-sisulu/

Is there justice in SA?

At Action Society, we often see delays in the justice system. What do you think? Have you experienced this too?

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.