KOSMOS 94.1: Digitale permitstelsel vir wapens is rookskerm – Action Society

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, het planne om ‘n digitale vuurwapenpermitstelsel in te stel in ‘n poging om ongeregistreerde vuurwapens uit die strate te hou. Ian Cameron van die burgerregte-groep Action Society, het oor die digitalisering van die vuurwapenregister gesê die polisie moet eerder van die reeds beskikbare vuurwapenpermitstelsel gebruik maak:

 

https://iono.fm/e/1150200

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.