Die Stad Kaapstad wil sy plaaslike wetstoepassiingsowerhede se polisiëringsmagte uitbrei sodat dié beamptes, nes die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die volle mag het om misdade in die Wes-Kaap te bekamp en te ondersoek.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kaapstad-wil-eie-stadspolisiemag-he/