Die meesterplan vir die landbousektore kan gesien word as n roetekaart wat beleid moet rig om die landbou te herstruktureer. Dit is deel van die regering se poging om maatskaplike ongelykheid aan te pak.
Lees meer: https://www.landbou.com/landbou/bedrywe/rubrieke/johanwillemse/meeste-val-in-by-landbou-se-meesterplan-20220523