Terwyl Bheki Cele, minister van polisie, vir besorge burgers en gemeenskapsorganisasies sê om hul monde te hou, is polisiëring in die land besig om in duie te stort.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/1-300-minder-speurders-onder-cele-se-bewind/