Bheki Cele, die minister van polisie, het skerp kritiek uit verskeie oorde ontlok oor sy optrede teenoor Ian Cameron, direkteur van gemeenskapsveiligheid by die drukgroep Action Society.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/cele-gekap-oor-sy-hantering-van-cameron/?fbclid=IwAR2vUxeeG9QOrzE0-1UPCDCDD-56B7pCzsM1YUU_J2Gm0J7YngocuI7Cg-k