Die druk op Bheki Cele, minister van polisie, neem toe namate byna 120 000 mense reeds petisies van Action Society en die DA onderteken het om van hom ontslae te raak.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/derduisende-teken-al-petisie-teen-cele/