Terwyl Bheki Cele, minister van polisie, in ‘n tirade uitgevaar het teenoor Ian Cameron, is twee vroue gekaap net sowat een kilometer van waar Cele besig was om gal te braak oor die vryheidstryd – wat glad nie op daardie tyd en plek relevant was nie.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ek-sal-dit-weer-doen-se-cameron/