Die organisasie Action Society het die KZN premier, Sihle Zikalala, gekritiseer vir sy opmerking die afgelope naweek dat die bedryf van buurtwagte voortaan fyn dopgehou en gereguleer gaan word.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kzn-premier-het-gn-reg-om-buurtwagte-te-dreig/