‘n Mens hoor dikwels stories van hoe sommige vuurwapeneienaars vir jare gesukkel het om hulle vuurwapenlisensies te kry, ander het eenvoudig weer net besluit om nie hul oupa se rewolwer as erfstuk oor te neem nie want die proses vat net te lank.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/radio/podsendings/luister-bevoegdheidsertifikate-vir-vuurwapeneienaars/?fbclid=IwAR1_iUIDSnz7Q7_GeRJgChH2ULAv5flIFF8eVHWOI1tiQh0KgXiGHTAw6iA