Maroela Media: Nuuskommentaar: Polisie kruip in die donker weg vir kriminele

Ian Cameron, hoof van Action Society se gemeenskapsveiligheidsaksies, skryf vroeër vandeesmaand in ‘n meningstuk hoe georganiseerde gemeenskappe in 2022 geweld kan stuit. Hy beskryf ons huidige situasie as die perfekte storm van ‘n kriminele ekonomie, aangevuur deur politieke hebsug, selfvoldaanheid en onbeholpendheid wat alles tot ‘n kriminele virus saamgesnoer het. In ‘n neutedop heers wanorde, misdadigheid en korrupsie.

https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-polisie-kruip-in-donker-weg-vir-kriminele/

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.