Die polisie se plan om hooggeplaaste offisiere op grondvlak in te span om misdaad in die land beter te bestry, is dalk nie so briljant as wat die polisieminister wil glo nie.
In the News
Tamia Botha se gesin wag tevergeefs op antwoorde
Dit is reeds vier maande nadat die kleuter Tamia Botha vermoor is en haar lyk op die perseel van ‘n skool in Paarl-Oos gestort is. Lees meer hier: https://www.netwerk24.com/netwerk24/za/paarl-post/nuus/tamia-botha-se-gesin-wag-tevergeefs-op-antwoorde-20230201-2
0 Comments