Maroela Media: Regsaksie kom teen Cele oor ‘ineenstorting’ in Gugulethu

Ian Cameron, direkteur van gemeenskapsveiligheid by Action Society, en dié drukgroep gaan vier klagte teen Vheki Cele, minister van polisie, en lede van die Suid-Afrikaanse polisiediens indien nadat Cameron Dinsdag by ‘n gemeenskapsvergadering in Gugulethu in die Wes-Kaap verskreeu en hardhandig verwyder is.

Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/regsaksie-kom-teen-cele-oor-ineenstorting-in-gugulethu/

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.