Maroela Media: Sitole se kontrak as polisiehoof beëindig

Sommige organisasies, waaronder Action Society, het reeds die president se besluit verwelkom, hoewel die polisieminister se kop nou ook geëis word.

“Die beëindiging van Sitole se dienste is ‘n klein stappie in die regte rigting, maar min. Bheki Cele moet ook afgedank word, terwyl ‘n onafhanklike paneel aangestel word om ‘n bevoegde nasionale kommissaris te kies.” meen Ian Cameron, direkteur van gemeenskapsveiligheid by Action Society.

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/sitole-se-kontrak-as-polisiehoof-beeindig/

 

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.