Die dossier van Janelle Laattoe, ‘n slagoffer van geslagsgebaseerde geweld, is wonderbaarlik gevind nadat senior polisiebeamptes dit by die Delftpolisiestasie in die Wes-Kaap verloor het.
Lees meer https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/vermiste-dossier-opgespoor/