Die DA sê Behki Cele, minister van polisie, moet sy pos ontruim nadat dit aan die lig gekom het dat die getal spearders in die polisie met meer as ‘n duisend verminder het.
Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/politiek/1-300-minder-speurders-cele-moet-waai-se-da-20220710