Teen die huidige koers is daar geen kans dat die agterstand met DNS-toetsing by die polisie se laboratoriums teen September uitgewis sal wees, soos die minister van polisie vroeër vanjaar beloof het nie.
Lees meer https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/mense/dns-toetse-polisie-raak-net-al-hoe-meer-agter-20220813