Die polisieminister, Bheki Cele, moes nooit in dië pos aangestel gewees het nie en sy jongste bullebak-uitbarsting bewys dit nogmaals.
Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/kommentaar/kommentaar-verwyder-die-bombastiese-cele-as-polisieminister-20220708-3