‘n Storm het opnuut losgebars om die kop van Bheki Cele, minister van polisie, oor ‘n uitlating wat hy gemaak het oor die bendeverkragting van ‘n groep vroue in Krugersdorp verlede week.
Lees meer https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/politiek/kyk-cele-gebraai-oor-verkragting-uitlating-20220802