Action Society

Die drukgroep Action Society het Sondag uitgevaar teen Sihle Zikalala, premier van KwaZulu-Natal, oor sy uitlatings oor buurtwagte wat gemeenskappe teen onlangse geweld en plundering in die provinsie beskerm het.

Lees meer: https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/kzn-premier-gekap-oor-uitlatings-oor-buurtwagte-20210725


0 Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Become a Society Superhero