Misdadigers wat weens ‘n bylae 8-misdryf soos moord of roof in hegtenis geneem, aangekla of skuldig bevind word, sal van Dinsdag 1 Februarie verplig word op ‘n DNS monster te verskaf vir die nasionale, forensiese DNS-databasis.
https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/misdaad/dns-toorstaf-net-so-goed-as-polisie-wat-hom-swaai-20220129