Netwerk24: Polisie ‘verloor’ baie van hul eie wapens

Die 158 vuurwapens wat uit die bewysstukstoor van die Norwood-polisiekantoor in Johannesburg weggeraak het, is net die oortjies van die seekoei; die polisie kan ook nie sy eie wapens beveilig nie, sê kritici.

https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/misdaad/polisie-verloor-baie-van-hul-eie-wapens-20220122

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.