Die gedenkdiens vir tientalle kinders wat tragies in ‘n taverne in Oos-Londen gesterf het, is pas agter die rug, toe hoor ons van tientalle mense wat die afgelope naweek met geweervuur in tavernes afgemaai is.
Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/gesels-saam/sukkelende-staat-met-cele-vooraan-20220712