‘n Nuwe drukgroep wat hom vir die afwenteling van nasionale polisiemagte na provinsiale regering beywer, is nou in die Wes-Kaap gestig. Die groep, Western Cape Devolution Working Group (WCDWG), bestaan onder andere uit politieke partye, burgerlikeorganisasies, sakeondernemings en regsgeleerdes.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/nuwe-drukgroep-het-plan-vir-wk-misdaad/