Polisie bekyk foto van ‘bendeleier’ in polisiebakkie

Die Wes-Kaapse polisie het onmiddelik met ‘n interne ondersoek begin nadat ‘n vermeende bendeleier van Kleinvlei in ‘n voertuig van die teenbende-eenheid Woensdag die ronde op sosiale media gedoen het.

Lees meer https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/polisie-bekyk-foto-van-bendeleier-in-polisiebakkie-20221208

Is there justice in SA?

At Action Society, we often see delays in the justice system. What do you think? Have you experienced this too?

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.