Dit is Donderdag presies ‘n jaar na die moord op ds. Liezel de Jager en die Suid-Afrikaanse polisiedienste (SAPD) het nog geen antwoorde verskaf oor wat daardie dag by die pastorie van die NG Kerk Suidkus op Amanzimtoti in Kwa-Zulu Natal gebeur het nie.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/polisie-gekap-oor-dominee-se-moordsaak/