Action Society het die inhegtenisneming van ‘n aantal polisiehoës, onder wie die voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris, Johannes Kgomotso Phahlane, verwelkom.
Die burgerregtegroep, Action Society, verwelkom die inhegtenisneming van die voormalige polisiekommissaris, Kgomotso Phalane, en ander senior offisiere in verband met