Die verdagtes wat Vrydag in verband met die moord op ‘n kleuter van Paarl-Oos in die hof sou verskyn, gaan weens ‘n gebrek aan bewyse vrygelaat word.
Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/hof/verdagtes-in-mia-saak-straks-vry-weens-te-min-bewyse-20220930