IMPORTANT NOTICE:
We are currently in the process of updating the details of our contributors to align with SARS regulations and requirements. We are contacting people who have made a financial contribution via email and WhatsApp. Please note that any financial contribution to a registered non-profit organisation qualifies for a tax benefit verified through a Section 18A certificate.

Wes-Kaap wil polisie onder hulle beheer hê

Die Wes-Kaap wil met alle mag polisiëringsmagte by die nasionale regering oorneem. Die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, is aan stuur van ‘n formasie van politieke partye en organisasies uit die burgerlike samelewing wat hulle vir so ‘n afwenteling van mag bewyer. Daar is natuurlik min aptyt daarvoor in die kabinet van pres. Cyril Ramaphosa wat in ‘n parlementêre antwoord gesê het só ‘n afwenteling van polisiemagte na provinsies word nie deur die grondwet toegelaat nie. Action Society is deel van hierdie groep en die organisasie se direkteur Ian Cameron sluit by ons aan om te praat oor hoe hulle dink dit reggekry kan word, veral teen die agtergrond van grumisdade in die provinsie, soos die onlangse moord op ‘n vierjarige meisie van die Paarl.

Is there justice in SA?

At Action Society, we often see delays in the justice system. What do you think? Have you experienced this too?

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.