Action Society

Action Society ondersteun Residentia-inwoners met Raak Betrokke-inisiatief

Die voortslepende onderbrekings in krag- en watervoorsiening in Bethal, Mpumalanga, het ‘n punt bereik waar bejaarde inwoners nadelig beïnvloed word. Residentia Palm Oord, wat omsien na 90 bejaarde inwoners, moet nou alternatiewe versorgingsmetodes in plek sit om veral hul verswakte inwoners te versorg. Volgens Ilse Haasbroek, hoofbestuurder van versorging vir Read more…