
Netwerk24: Ja, sê polisiebaas, rekrute se barakke en kos ís afgryslik
Genl. Fannie Masemola, nasionale polisiehoof, het erken die omstandighede waaronder polisierekrute in Kimberley opgelei word is “afgryslik”. Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/ja-se-polisiebaas-rekrute-se-barakke-en-kos-is-afgryslik-20220521



