Nuwe speurder in vermoorde ds Liezel se saak

Die dossier in die opspraakwekkende moord op ds. Liezel de Jager het onlangs op ‘n nuwe ondersoekbeampte se lessenaar beland nadat daar na meer as ‘n jaar nog geen deurbraak in die saak gemaak is nie.

Lees meer https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/nuwe-speurder-in-vermoorde-ds-liezel-se-saak/

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.