KykNet: “Polisieminister moet waai!”

‘n Gesloer met die toekenning van kontrakte het veroorsaak dat die polisie se forensiese afdeling landwyd ‘n agterstand met die verwerking van meer as 200 000 DNS-bewysstukke moet probeer uitwis.

Kyk die volledige insetsel hier: https://www.youtube.com/watch?v=XW-ZI6-wjI4&ab_channel=eNCAeNUUS

What do South Africans really know about protection orders?

Test your knowledge, share your experience, and help expose the gaps that could put people at risk.

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.