Moorde in Gauteng het gedurende die eerste drie maande van die jaar mer ‘n skrikwekkende 45% toegeneem, die grootste toename van al die provinsies, en toon vir die eerste keer ‘n styging wat hoër is as die nasionale gemiddeld (22%).
Lees volle artikel hier: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/bloedbad-in-gauteng-soos-moorde-met-45-styg/