‘n 31-jarige man het Dinsdag op aanklag van moord in die Bellville-landdrofshof verskyn nadat hy Sondag in verband met die dood van ‘n jong polisiekonstabel in hegtenis geneem is.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/man-in-hof-vir-moord-op-konstabel/
0 Comments