Dit is tragies dat heelwat mense gejuig het toe Bheki Cele, minister van polisie, in ’n populistiese toespraak op ’n vergadering vroeër vandeesweek met die inwoners van Gugulethu en Nyanga oor onder meer misdaadbekamping gesê het dat hy vir “menseregte veg” en dat niemand hom ’n “les oor menseregte kan leer nie”.
Lees meer: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/menings/alida-kok-regering-verloor-greep-stuk-stuk-20220707