Ian Cameron van die drukgroep Action Society gaan Donderdag klagte teen polisielede en die polisieminister, Bheki Cele, indien ná ‘n vergadering in Gugutelu waarop Cameron verwyder is.
Read more: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/misdaad/cameron-dien-klagte-teen-cele-in-20220707