Die gemeenskap van Delft in Kaapstad se pleidooi dat bendegeweld in die gebied beëindig word, was skaars koud toe nog ‘n tienermeisie Vrydag in kruisvuur beseer is.
Lees meer https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/misdaad/nog-n-tiener-beseer-in-kruisvuur-in-delft-20220812