In Nuusfokus praat ek met Ian Cameron van Action Society oor tekens dat grootskaalse geweld, gedryf deur politieke faktore, aan die broei is.
Uncategorised
Maroela Media: Geslagsgeweld-oorlog nooit gewen met SAPD-ANC -romanse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is omskep in die politieke ystervuis van die ANC, en die voortdurende stryd teen geslagsgebaseerde geweld in die land sal glad nie verbeter sonde die beeindiging van hierdie ANC-romanse nie. Geslagsgeweld-oorlog Read more…
0 Comments