‘Regering nie bereid om hand in sak te steek teen misdaad’

Die regering paai dat hy misdaad wil hokslaan, maar is nie bereid om geld op die bekamping van misdaad te bestee nie, sê kenners na Enoch Godongwana, minister van finansies, se lewering van die mini-begroting.

Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/regering-nie-bereid-om-hand-in-sak-te-steek-teen-misdaad/

Is there justice in SA?

At Action Society, we often see delays in the justice system.

What do you think? Have you experienced this too?

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.